Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vir 'n rukkie was ek verlief
op 'n regte hartedief.
Internet en telefoon
het my so verloën

Vinnige oproepe
wat eindig met
Ek is lief vir jou
Ek wil jou vashou.

Nog nooit gesien
gereed om hom te bedien
die liefde van my lewe
dalk het God dit so begewe.

Ons eerste ontmoeting
'n onsekere begroeting.
'n warm drukkie
net vir 'n kort rukkie.

'n kerslig wegneem ete
'n koue glasie wit wyn
gou is onserkheid vergete
vreemdheid wat wegkwyn

Onskuldige hande wat vashou
onskuldige liefdevolle soene
die nag was kort
wat sou van ons liefde word?

Is dit regtig waar?
een nag by mekaar.

Alles was van korte duur
ek bel hom by die uur.
Hoekom antwoord hy nie
is hy nie meer lief vir my nie?

Hartgebroke
Onuitgeproke
is my gevoel vir hom
die liefde is blind
en so was dié kind.
'n liefde soos goud
was toe al die tyd koud.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus Beter en Beter

deur Lynie van Westfort

'N digbundel deur God geinspireer. Geskryf deur 'n verloste vrou. Baie diep het Hy my uitgehaal.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar