Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons harte pyn
want die liefde is dood,
terwyl 'n yskoue oostewind deur ons sny

Ons bly wakker
want die nag is stil
terwyl die laaghangende boomtakke die nostalgië oopkrap
-sonder end

Ons sit en wag
Skuldig en alleen

Maar niks gebeur nie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

blinde liefde
dis eensaam en tog mooi gepen
4 jaar 3 maande 3 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Inge

    deur Rachelle du Bois

    Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar