Titel: Bloei
Weergawe:
Aantal woorde: 117
Kere gelees: 680
Datum gepubliseer: 19 Jul 2007
Gewete, genade
Ek’t my lewe toegewy
Aan die hartseer en die skade.
Hoeveel vra die mense?
Hoeveel doen die mense?
Voor die wêreld platval voor hul oë
En die son sal weier om op te staan.
Hoe kan ons verduidelik?
Aan wie moet ons verslag gee?
Na waarheen al die grense verskuif is,
Na die struggle verby is.
Waarheen is die liefde,
Die liefde vir ons kinders?
Gewentenlose martelaar,
Rower van onskuld en tyd!
Woede brand in ‘n somber hart
En word verorber deur rassehaat.
Groot genade
ongegronde
Ek breek ‘n stukkie van my siel uit
Om net weer my hart te vind.
Bloed vloei vrylik
Deur ‘n nasie.
Bloed vloei vrylik
Moor ‘n nasie…
Lees ander gedigte deur Elizabeth Orrel
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur


Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.
Dankie,
ChantelleHolder