Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is 'n bloublokkietoring
Met 'n geel agterkant
Wys jou net die dorings
Verberg my seer sagte kant

Lang dun wankelrige stapels
Wikkel en kantel tot waar jy my wil he
soos 'n seekat se tentakels
wat soekend reik na dit wat jy kán se



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

bloubokkietoring
So verskans ons onsself agter dorings. Goed gepen.
4 jaar 10 maande 5 dae 18 ure oud


blou
Baie oulik.
4 jaar 10 maande 6 dae 8 ure oud


die weervoorspelling
ek hou hiervan.
oorspronklik.
en uit jou lego boks uit.

Onthou"
Lego's kan vliegtuie ook bou
4 jaar 10 maande 6 dae 12 ure oud


boublokkie
mooi gepen ... ja so wys ons almal maar net n deel van onsself aan ander....
4 jaar 10 maande 6 dae 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar