Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Bloukopkoggelmander op 'n skurwe warm rots,
vaal lyf gekamoefleer vir sy beskerming...
maar sy kop is blou en trots!
Dit moet mos uitstaan om gesien te word
teen die vaal van die ou rots.
Dus die paradoks van oorlewing:
Wees sigbaar vir moontlike-maat-bewondering,
al kos dit jou jou lewe of verwondig. ...



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Marina
:-)
Haha. Ja, ons wil.. Dis juis waar die wedersydse pronk vandaan kom.
;-)
7 jaar 10 maande 4 dae 7 ure oud


Mansmense
Sommige dames dink ons mansmense is ook so: Eerder dood as onsigbaar...... Dis mos maar hoe dit werk! Ook wat die vroue aan betref. Hulle verf ook dele blou (en rooi en.....) Net sodat 'n man hulle sal raaksien.
7 jaar 10 maande 4 dae 21 ure oud


Bloukop Koggelmander
Baie mooi raak gesien. Het kleintyd daarmee gespeel - ingespan on visblikkie resies te trek.
Thanks
7 jaar 10 maande 4 dae 22 ure oud


Koggelmander
Ja...die natuur is en bly interessant...
7 jaar 10 maande 5 dae 6 ure oud



Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar