Gedigte

Titel: Blouskemer
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Genesing le vlak op ‘n gebroke wond
Dis die linkerkant wat finaal swyg onder die kors-
In skemer saans wag sy op genesing
Om die blou kneusing van haar gedagtes weg te jaag..
Maar die donker lê grou op die horizon en wag-
Hou haar dop elke dag, of so dink sy
Wanneer sy saggies oor die wonde streel
En niemand van haar teleurstelling meedeel
Sal die maankind ooit berusting vind
Wanner sy lek-lek haar eie plekkie in skemer vind.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

iets is mos maar baie seer in die mooi verse en die z in horison moet so bly want dis vir my so treffend.
12 jaar 8 maande 2 dae 5 ure oud



Beskuldig dan die Liefde

deur Rachelle du Bois

Herman Jansen is betower deur die lieflike meisie wat saans in die maanlig in sy tuin dans. Waar sou sy vandaan kom en wie is sy? Hy besluit hy wil haar hê en hy gaan haar kry. Maar wat van sy voorneme om van die liefde af weg te bly na sy pynlike ondervinding in ʼn huwelik wat vir hom byna vernietig het? Sal hierdie beeldskone vrou vir hom vervulling bring? Hoe weet mens jy het lief? Dit is die vraag wat Trixie Hofmann moet antwoord, want skielik is haar speelmaat en skoolvriend nie meer dieselfde nie. En sy verstaan nie die vreemde taal wat haar hart en haar lyf nou praat as hy naby haar kom nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar