Gedigte

Titel: Bly By Ons
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Blare verdor
Val af
Verbrokkel en word stof
Maar sal weer groei
Eers sagte stingels
Dan blomme in glorie

Maar jy my vriend
Jy teer uit
Jy verbrokkel in pyn
En veg teen die dood
Sal jy weer glimlag
Weer blom en jubel ?
Veg my vriend,
Veg
Wees sterk
moenie weggaan nie
bly by ons



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

bly by ons
eina maar die mooiste vriendskapswens so mooi gepen
5 jaar 4 maande 1 week 22 ure oud


bly by ons
ag dis n hartseer wens
5 jaar 4 maande 1 week 1 dag 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar