Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soms
Net soms
Nie te gereeld nie
Amper nooit nie


Skiet daar sterre
deur my hemelruim
Dikwels skiet hulle
my verby



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Miskien...
net miskien, kyk jy te hoog en sien nie die sterre hieronder nie?
7 jaar 9 ure oud


Daar is die storie . . .
Van die blinde man
Wat die teiken kon raak skiet
maak nie saak
waar die teiken
geplaas is nie
dis waar
. . .
7 jaar 9 ure oud


Dankie Elise
Jy's 'n ster!
7 jaar 12 ure oud


Titel?
Alhoewel ek nie die titel verstaan nie, praat die inhoud van die die gedig baie duidelik met met. Baie mooi!
7 jaar 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Ontdek die Siel in my

deur helna

Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar