Gedigte

Titel: Boerdery
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sagte note van die nag sterf weg as die haan sy kraai oor die werf saai
Nog `n dag gevul met ure vol nuwe uitdagings en afwagting breek aan
Gaan dit vandag nog reën, of gaan die Vader ons eers môre of later seën?
Die saad lê reeds geplant, dit is nou in Sy hand
Prag beeste kom na die kraal, skape met lammers wat veld in dwaal
Vars geure van die grond, lug en plante wat jou omvou
Louwarm beesmelk wat jou laat onthou
waarom boerdery in jou bloed bruis
en waarom jy nooit van hier wil verhuis



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dis 'n wonderlike lewe, nooit dieselfde. Dis waar mens leer om op Vader te vertrou. Baie mooi.
10 jaar 4 maande 1 week 4 dae 19 ure oud



Van ons ander lede

N VERGANE ERA

deur neels claasen

spoorweg staaltjies en verhale uit die verlede



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar