Gedigte

Titel: Boetie!
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die klok het gelui, skool is verby! Jippie dis vakansie tyd, tyd vir my en vir jou!
Ons kan op die strand baljaar, saam in die golwe dans, want boetie dus mos nou vakansie tyd!
My pa se dis kalwer liefde, mamma se moet net nie vry!
Weet hul dat jou smile my kniee lam maak ? Niks is lekkerder as om met jou te vry!
Nog n paar maande van skool dans die matriek jaar verby Boetie ek’s mal oor jou kom ons vry!

Jou oe laat my kop draai jou lag laat my bene lam !
Jou smile se jy is lief vir my!
Jipee dis vakansie tyd nou kan ons maar vry!

Die movie van vrydag aand was so vir my en vir jou, young hearts in love
Niks om te veloor, harte staan sterk en die liefde blom!
Ons is kinners in love niks gaan ons nou kan keer!

Papa se dis kalwer liefde, mamma se moet tog nie vry! Weet hul wat doen jy aan my?
Boetie kom ons gaan vry!

Jou oe laat my kop draai jou lag laat my bene lam !
Jou smile se jy is lief vir my!
Jipee dis vakansie tyd nou kan ons maar vry!


Papa se dis kalwer liefde, mamma se moet tog nie vry! Weet hul wat doen jy aan my?
Boetie kom ons gaan vry!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

WELDADE EN MISDADE

deur Piet Schoombie

Vier en twintig lekkerlees kortverhale en artikels oor 'n verskeidenheid onderwerpe en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar