Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As jy nie 'n ouboet het nie
behoort jy baie bly te wees.
met hom het jy nie veel pret nie,
want hy kan oorbeskermd wees.

Ek het laasjaar 'n boyfriend gekry;
ook maar net vir 'n week.
toe my broer die nuus iewers kry
het die outjie se neus gebreek.

Dis nou moeilik om iemand te kry
wat sal erken hy hou van my-
te bang hy het 'n skewe neus
as ek dalk sy meisie wil wees.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

...
Jy het my nou lekker laat glimlag! Baie goed gedoen. Jy moet meer skryf.
7 jaar 8 maande 2 weke 4 dae 19 ure oud


eerste liefde

. . . . is altyd eg en opreg,
daarna begin die liefdesgeveg
7 jaar 10 maande 1 week 11 ure oud


Boeties
Dankie, sommer lekker lig en lekkerlees werkie. Ek dog ouer broers het altyd vriende wat kom kuier...
7 jaar 10 maande 2 weke 6 dae 1 uur oud


Hie Hie
Dit is sy manier om vir jou te se: ek gee om!
Ek geniet jou vars skryfstyl - hou so aan!
7 jaar 10 maande 2 weke 6 dae 4 ure oud


Boeters
Ek kan sien jy geniet jou skrywery en dit is baie goed. Soos mens ouer word verander die styl en onderwerpe en sommer ook die rol wat jou boeties speel in jou lewe. Mens het 'n beskermer nodig!
7 jaar 10 maande 3 weke 20 ure oud


Boeties
Boeties het maar weird maniere om hulle omgee te wys. Jy skryf lekker ne
8 jaar 1 maand 3 weke 4 dae 10 ure oud


Boeties
Ek het drie broers gehad...ek weet presies hoe dit voel! Ai, die arme gebreekte neus...sal ook versigtig wees!
8 jaar 1 maand 3 weke 5 dae 3 ure oud


Boeties
Pragtig, vrolik en nuut.
Met nogal 'n heel sinvolle storie
Jy mag maar!
8 jaar 1 maand 3 weke 5 dae 5 ure oud


-
Hou van die lekker humor in jou gedig.
8 jaar 1 maand 3 weke 5 dae 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar