Titel: Bokkie.
Weergawe: 3
Aantal woorde: 72
Kere gelees: 661
Datum gepubliseer: 23 Jan 2009
Sy kom die tweespoor paadjie afgestap,
haar hare al dansend in die wind.
In die weste gaan slaap die son,
die aandskemer, ‘n sagte kombers.
Skugter soos ‘n steenbokkie kom sy nader.
Fyn voetjies, klein, pikant en pragtig,
betree die ligkring van my kampvuur
en my hart, bonsend van ekstase.
Jy is hier, ek ook.
Ons, die vuur, die sterre en ons harte.
Vanaand……………….
Lees ander gedigte deur Bigfoot
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Gedigte
Artikels

deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.
Ek hou baie hiervan en die foto:-)
Goeie gedig.