Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

groot, sterk regoreus jy hemelhoog uit
groei groen loof met lof
maak plek vir alles wat leef
soos God jou beveel

altyd is daar ‘n skaduwee deur dag
om al wat leef
te herrinner aan tyd
en vir almal om onder te rus

wat ‘n voorbeeld vir mens
altyd gedisiplineeerd
strek jy jou skaduwee oor aarde heen
vir almal om tyd en koelte te soek

hoe groot is jou respek nie vir God?
om elke dag jou taak te verrig
elke element te gebruik
wat Hy tot jou beskikking stel

jou gedrag spel ‘n voorbeeld uit
van gehoorsaamheid
voorbeeldigheid
en getrouheid.

©ANS BOTHA



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

boom
As ons maar net hierdie kon handhaaf maar aijaijaijaijai. Mooi gepen.
4 jaar 10 maande 1 week 5 dae 5 ure oud


Boom van lewe
pragtige woord skildery.. puik gepen Ans
4 jaar 10 maande 1 week 6 dae 5 ure oud


Boom van lewe
In hoeveel voudig gaan ons drag wees, op die oesdag
4 jaar 10 maande 2 weke 17 ure oud


Boom
Ja, hoe wonderlik is 'n boom nie!

4 jaar 10 maande 2 weke 1 dag 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar