Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons ontmoeting, was dit so bedoel?
Hoe kan ek, so oor jou voel?

My hart, borrel en brand,
laat letsels, in my verstand!

Waar gaan dit my laat beland?
My hart, was eens aan die kant.

Sal ek eendag gelukkig wees?
Of, sal ek eendag spyt wees?

Ag, my liefde, gee tog net raad,
al is dit vir oulaas, ek’s desperaat!

Hoekom onsself so kasty?
Sal ons, onsself liewer bevry?

Glo my, ek sal jou altyd beny!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar