Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

gedwonge verwoording van emosies
omdat
jy
na soveel probeer(slae)
fisies nie meer die
uitmergelende manier waarop
dit tot op die mou gestoot word
kan hanteer nie
en geforseerd beweeg na
tydelike vryheid
versteurde realiteit
en ‘n wedergeboorte
totdat jy van voor af probeer



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die legkaart van ons lewe

deur hopeanointed

Jare se ervarings van diepe seer het ons geleer dat ons lewe ṅ legkaart is in God se hand wat Hy spesiaal uitgesoek het deur Sy liefde en genade om te voltooi. ṅ Legkaart, kosbaar en uniek waarvan elke stukkie sorgvuldig met tyd en geduld uitgesoek word om presies in plek te pas. ṅ Legkaart in bou om aan ṅ gebroke wêreld te wys dat Jesus Leef!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar