Gedigte

Titel: Bottelwyn
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek proe jou woorde
soos soetwyn op ‘n dorre aand,
onder in die glas dryf ‘n stuk seer rond
Asof jy te lankal hieroor gis,
En die ander bottles jou vooruigeloop het
Met hul dronkvoete en fakelabel chains.

Ek proe jou en rol jou rond in my kies.
Dan bere ek jou in humified kas
en gooi allie ander weg.
Van nou af drink ek
straight uit jou bottel.
Jy sal verment en gis en
ek sal iets mooier met jou doen
as net dronkword op woorde.
Dalk sal ek vir jou ‘n dis opdien
eendag wanner ons muskadel
voormekaar kom kniel en ek jou
druppel vir druppel kan geniet.
Groot goed kom in spesiale pakkies.
Jou label is fyn bewerk
Jou glas uit kristal gekerf.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar