Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Branderplankryer,
soek die perfekte brander.
Brander met die regte krul.
Somtyds is die brander klein.
Ander kere baie groot.
Dan verg dit vaardigheid,
om die strand te bereik
Ry hom tot op die strand.
Verg egter baie oefening.
Baie ure op sy branderplank deurbring,
voordat hy dit perfek kan doen,
sonder om te val.
As hy halfpad val,
soek hy die volgende mooi brander.

Christen,
branderplankryer.
Soek die perfekte brander.
Brander met die regte krul.
Somtyds is die brander klein.
Ander kere baie groot,
dan verg dit vaardigheid,
om die bestemming te bereik.
Ry hom dan tot in die Hemel.
Verg egter baie oefening.
Baie ure op sy knieë deurgebring,
voordat hy dit perfek kan doen
Sonder om te val.
As hy halfpad val,
soek hy die volgende mooi brander.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Pragtig om altyd nuwe branders te ry.
9 jaar 4 maande 5 dae 4 ure oud


Pragtig om altyd nuwe branders te ry.
9 jaar 4 maande 5 dae 4 ure oud


Pragtig om altyd nuwe branders te ry.
9 jaar 4 maande 5 dae 4 ure oud


Pragtig om altyd nuwe branders te ry.
9 jaar 4 maande 5 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE DODELIKE SPEL

deur neels claasen

Speurverhaal waarin luit. Kas Dreyer die moord op n smokkelaar ontrafel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar