Gedigte

Titel: Brendon
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis daardie eerstemaal
toe ek jou
voëlverskrik angstig
in wol toe kon vou
wat ek geweet het
dat jy in hemelsblou
my hart verewig sou omvou

(vir my klein seuntjie,die warm asempie wat vir soveel jaar in my arms kon slaap)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar