Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vandag is jou troudag my dogter.

Ek weet ek is nie daar in flees
maar ek is daar by jou in gees.

Ek het gesien hoe jy voor my oë groot word:
Hoe jy van dogtertjie verander na vrou
Ek is so ongelooflik trots op jou!

Ek is hier my meisiekind
In diè rooi-roos sal jy my vind
Vandag loop ek saam jou by die kerk in
Weet dat ek jou altyd bemin

Voor die kansel sal ek jou oor gee vir jou man
En soos elke pappa sal voel, 'n vreugde-traan oor my wang

Geluk en vreugde wens ek julle toe
En baie kleinkinders, of hoe?

Wees die pragtige vrou nou vir jou man
En onthou dat pappa altyd na jou verlang

Liefde pappa



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ek wens


. . . . ek wens ek kon 'n dogter soos jy hê
opreg eerlik liefde uitstraal
in hart sy roos altyd blom
in gedagte aan ouers en veral aan hom
. . . . ek wens ek kon 'n dogter soos jy hê

dankie Annestashia
4 jaar 1 dag 14 ure oud



Die Besoeking

deur Kobus van Eden

DIE BESOEKING handel oor 'n Gideonsbende wat die plaasmoorde begin wreek. Hul sukses is verstommend! Gou staan Koos Gerade bekend as die Bloedwreker en sy manskappe as 'die hel.'



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar