Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit was oggend,
toe die skare oor die water vaar
na Kapérnaüm.
U het gesê dat U die brood van die lewe is
en fluistering het soos vlerke geruis -
ek het trane in U oë sien blink.

© C. Potgieter 2013-05-20



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Bundel
Laat weet my asb meer van jou bundel!

Voorwaar een van jou mooiste, hartroerendste gedigte hierdie. PUIK!!!
6 jaar 9 maande 2 dae 10 ure oud


brood
as Rooipapawer se naam eerste staan op die bestellingslys, is ek tweede asb. PUIK !!
6 jaar 9 maande 1 week 12 ure oud


*
As daardie bundel van jou uitkom, is my naam asb. heelbo op die bestellingslys! Weereens puik werk waarop jy so trots kan wees!!!
6 jaar 9 maande 1 week 2 dae 4 ure oud


brood
Baie mooi Charmain :)
6 jaar 9 maande 1 week 2 dae 19 ure oud


Lewe
Dit is nogal aangrypend in eenvoud...goed gedoen
6 jaar 9 maande 1 week 3 dae 1 uur oud


Brood
Dis kragtig pragtig
6 jaar 9 maande 1 week 3 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar