Gedigte

Titel: ʼn Bundel
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



kleinletter woorde
kompak geskryf
kronologiese orde
kaalhand gedikteer

lettergrepe ingedeel
in lippetaal spasies
word klankgolwe
wat supersonies
hartsnare vibreer

alfabetfabriek
gedagtes oortyd
uitgedinkte sinne
verander in strofes

ballades, dalk sonnet
in goudink op papier
poësie word embrio
gebore as ʼn bundel

Skrywer: © WoordSkilder ☼ – 05 November 2014



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Bundel
wow.. pragtig die siel van n digter beskryf!!!
5 jaar 1 week 5 dae 2 ure oud


Nice!!!
.
5 jaar 1 week 5 dae 6 ure oud


Bundel
Treffend en mooi gestel.
5 jaar 1 week 5 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar