Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ek sit ek wag.Ek luister na
verse.


Dis my beurt, voel skaam maar vat
'n kans.Ek begin en eindig.

Ek gaan sit op plek. Hart
klop vinnig.

Hulle deel sefatikaarte uit.
Kyk na myne dis brons maar die
belangrikste ek het dit geniet.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dis die gees! Jy het 'n pragtige gesindheid, dit sal jou nog ver bring in die lewe. Lyk my mamma Ammiemoon het jou mooi geleer...
5 jaar 7 maande 3 weke 4 dae 13 ure oud


Volgende keer is jy nie meer skaam nie en kan jy sommer met selfvertroue een van jou eie verse daar voordra. Geniet dit en skryf nog meer, ons lees graag! Veels geluk met die brons!
5 jaar 7 maande 3 weke 5 dae 10 ure oud


Eisteddfod
En ek geniet dit ook. Praat van kort en kragtig! Kort en pragtig.
5 jaar 8 maande 3 weke 2 dae 20 ure oud


Baie geluk met jou sertifikaat...mooi presteer, volgende keer probeer jy weer! en dit was baie lekker nê!
5 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 14 ure oud


baie geluk!
5 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar