Gedigte

Titel: Carpe diem
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



My dag begin
nog voor die louwarm sonstrale
ons huis se plankvloere plavei
en soos die ure een vir een afskil,
word woordelose waardering weer
vasgeknoop in die diepste holtes van my siel:
wit rose blom baldadig-broos buite langs die paadjie,
die geur van kerriekos en suurlemoen
reënboog hierdie kouerwordende seisoen
en “Dankie” is ‘n druppel



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hmmmmm
" die louwarm sonstrale ons huis se plankvloere plavei"
Mooi beskrywing van die vensterraam skadus oor die vloer..
Herfs se volle waarde goed beskryf.
3 jaar 4 maande 4 dae 21 ure oud


*
Mens ruik sommer net pure huislikheid! Pragtig!
4 jaar 6 maande 2 weke 6 dae 20 ure oud


Carpe diem
Uit die boonste rakke. Knap gedaan.
4 jaar 6 maande 3 weke 3 ure oud


die weervoorspelling
pragtig.
en jou woordgebruik hierin is besonders.
EN:lekke rom jou weer hier te sien.
4 jaar 6 maande 3 weke 3 ure oud


***
Ek kan die rustigheid so heerlik aanvoel -- dankie Elizabeth en welkom terug!
4 jaar 6 maande 3 weke 5 ure oud


Druppel
Wens ek was daar. Dis sag beskryf.
4 jaar 6 maande 3 weke 7 ure oud



Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar