Gedigte

Titel: Casino toe
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die pad is al snuif getrap, maar nogtans beur hul voort
Geen ander roete as die snuifpad
Donkiekarre, motorkarre, fietse en voetgangers
Dit lyk of die pad hemel toe loop,
maar my voete sit ek nie daar
Die droogte het daar nog geen dorre kol gelos
Voggies vloei vrylik saam met die party-gees
Daar word net palms en een-arm masjiese gelees
Gaan ek vanaand `n miljoener word?
Leë hande gaan almal weer fort
Snuifpad langs, huis-toe om môre te werk,
Volgende keer, net volgende keer
Kom hul snuipad langs, vol geld, hulle sweer



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Casino toe
jy praat sooo die waarheid hier. Ja nee ek het nie geld om te mors nie.
5 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VREEMDELING IN MY VADERLAND

deur Piet Schoombie

Dit handel oor die probleme wat baie Suid-Afrikaners in die nuwe SA ondervind en hulle wroeging met die vraag of hulle moet ry of bly. Lesers sal hulle ten volle kan vereenselwig met die realiteit van korrupsie, misdaad en moord in dié boeiende verhaal..



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar