Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Sukkel dokter het jy begin
Hoe sou jy weet,
Jy sou die wêreld win
Toe plant jy ‘n hart in ‘n vreemde persoon.
Maar nooit wou die liefde by jou kom woon.

Wêreld rykdom, oornag roem
baie mense het jou naam genoem.
Weelde en geld het sy prys gehad.
Jou grootste liefdes sou jou verlaat.

Jy ken ook die seer om by ‘n oop graf te staan
Selfs vir jou kon die dood nie laat gaan.
Moenie meer huil nie, moenie meer treur.
Jy was sy vader, hy was jou seun.

Jy verkies om vêr te gaan bly.
Hou om met hardloop, hou op met ly.
Jy het aan mensdom ‘n deurbraak gegee.
Nuwe harte het bande gesmee.

Nou is jy oud en die dood kom al nader,
Jou hande was ‘n gawe, van die Vader
Wees dankabaar en bly, vir dit wat jy ken
Dankie Chris Barnard, jy het die wedloop gewen.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar