Gedigte

Titel: Clubscene
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Die flikkerligte blits aan en af
in al die kleure van die nag
dogmatief ritmies dans al die lywe op en af.

Verseker verstaan ek nou
hoe dit emosie opbou
sodat laat in die nag
volgepomp met liters wyn
al die paddas dan verdwyn....



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ENGELE EN ROWERS

deur Piet Schoombie

Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar