Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In hierdie klein wêreldjie van twee
is daar genoeg plek
vir albei van ons om te gee
vir altwee van ons om te ontvang

maar diè feit maak my gek
want een van ons is bang –

ching chong cha
rock scissors paper

dit is nie ek .

Terughou weerhou
jy onthou ñ barshou

maar jy bly kou
aan jou gisters-chappie

al brokkel dit en smaak al flou .


( 21/02/2013 23h50
* Psst ! > alle besems is nie dieselfde nie )

# is dit nie weird hoe ñ mens sy(haar)[bad]habits repeat nie?
soort van : same shit different day



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

---
maar diè feit maak my gek
want een van ons is bang –

ching chong cha
rock scissors paper [Nog 'n Ph*kk*t gedig wat my laat dink aan mense wat ampertjies soort van sit en wag dat die ander EERSTE 'n move maak incase die tjol die fên strike. Die woord IMAGE comes to mind en dan ook die woord LAFAARD! karring aan my gemoed.]
6 jaar 3 maande 4 weke 1 dag 8 ure oud


Die weervoorspelling
Ai nee LL..
..vir eenkeer sit jy die pot mis!!!
heheh..
Hier is geen sarkasme nie.
Die hele vers is net n reminder aan elkeen,en n bewusmaking,dat ons creatures of habit is...
..ons maak meestal ons eie bed op..en moet dan self daarin slaap.
sien:as mens bewus is van mens ese habits,het mens n keuse om dit te change....
as mens onbewus is,karring mens maar net aan in die selle groeg..en herhaal history hom..oor en oor en oor....eindig mens elke slag met dieselle resultate...
7 jaar 3 dae 16 ure oud


jip
soos ek gese (met 'n kappie op) het
7 jaar 3 dae 18 ure oud


LL
Briljant
en sarkasties, lekker, I laaik
7 jaar 4 dae 10 ure oud


Issie ekkie ?
Net soos daai anner ou aanhou sy brak chappie kou so sal ander aanhou om met die selfde persoonlikhede te assosieer en weer en weer, nie, hulle lessie leer nie. Is mos altyd 'two sides to a story'
Lekker naweek
7 jaar 4 dae 13 ure oud


-
Daar is mos so 'n gesegde dat geskiedenis nie homself herhaal nie, dis bloot mense wat hul foute herhaal. Of so iets. Groot waarheid wat jy hier beetkry vandag. Dink baie van ons is (op een of ander stadium) hieraan skuldig.

Jy is hopeloos te diep vir 'n Vrydag oggend. Maar sulke goed moet ook gesê word.
7 jaar 4 dae 16 ure oud


Bad habits
So al herkouende, baie interessant!
7 jaar 4 dae 17 ure oud



Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Vars briesie van inspirasie en genotvolle saamkuier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar