Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

‘n Hemp, broek en ‘n das,
kom alles netjies, uit die kas,
Waarna stuur jy jou mas?
Koue asems, word tog kras!
Wil jy uithou? Is dit jou las?

Hoe lank nog, moet jy aanhou spog?
Is jy oppad? Waarheen is jou tog?
Om te doen wat reg is, is dit bedrog?
Ek verstaan jou, jy praat nie bog!
Sal jy jouself vergryp, na bitter vog?

Wil jy jouself, so verniel?
Jy kyk telkemaal in ‘n spiëel!
Die lewe is nie, soos ‘n pap wiel!
Het jy gedink, aan jou kosbare siel?
Laat ons probeer, om saam te kniel.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Mooi gedig
Dankie vir jou mooi gedig. Dit gee my ook hoop as ek so baie mense se werk op die webwerf lees wat mekaar aanspoor om saam te staan en aanspoor om ons tot God die Almagtige te rig vir hulp en verlossing.
13 jaar 11 maande 3 weke 4 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Agter Geslote Deure

deur Johan Botha

Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar