Gedigte

Titel: Dagbreek
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis middernag en die kamer is in donkerte gehul
Ek’s omring deur dinge wat my uit volle bors wil laat gil

Dit voel asof hierdie nag geen einde ken
Maar ek veg voort met my getroue pen
Hierdie donkerte gaan ek oorwen

Dan skielik, asof vanuit nêrens
Filter die eerste bietjie lig deur
Die donker se drogbeelde kuier nou elders
Ek herken die bekende gevoelens weer

Ek was toe nie altyd alleen
Ek was nog altyd onder U seën



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar