Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dankie bruis dit uit elke sel
Brandend, bruisend, pols dit in my are
God het sorg geneem van al my gekwel
My gered uit die vyand se strik van gevare

Als begin deur 'n verlangende Vader
Veroordeel die skarlaken sondekleed
Wat welig op sy kinders vergader
En in Sy hart 'n traan laat van leed

Hartskerwe oor die Koningskind
Hier in Sy bedjie van strooi
Wat se voete die kruistog vind
Met mense veragting gegooi

Dankie so ontoereikend
Soos 'n verskietende ster
Maar ek weet my lewe is Sy geskenk
My sondeskuld see-diep ver



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dank
Puik gepen. Dankie vir jou pragtige bydrae tot die Kersfees projek
3 jaar 4 ure oud


Dank
Amen!!!!!!!!!!!!!!
3 jaar 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BLIKeMMER

deur natasha dutton

"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar