Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

‘n Verpletterende klank,
Skeur deur die wolkebank.
‘n Donderende dreun,
Laat die aarde steun.

Die water stort
In strome neer,
Terwyl blitse dans
Teen die hemelkrans.

Verhelderde blare
In ‘n dorre park
Geseend is die reen
En die blitsende weer



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

dankie Heer vir hierdie weer
Goed gepen.
5 jaar 3 maande 2 weke 16 ure oud


Dankie Heer vir hierdie weer
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die WOLK / STORM projek.
5 jaar 3 maande 2 weke 1 dag 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Jesus, die Doper met die Gees

deur Christo Nel

In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar