Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy was 'n doring van die bosveld
'n stofwolk van die woestyn
'n inspirasie vir jou mense
'n lied,meer as dit,'n refrein

Mense sal jou lank onthou
jou naam is gesryf in vele harte
mag die kinders van Khoi en San
jou lied duidelik en hartlik sing

Jou kennis van veld en bos
jou insig in jou gemeenskap
jou leierskap en vermanings
jou grootsheid van lewe, al is jy dood

Van more af is jy deel van die geskiedenis
ons sal lees en wonder en glimlag
van jou stryd om jou volk erken te kry
dankie Dawid Kruiper-lank leef Dawid !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Onverwant
Maar tog verwant.

http://www.woes.co.za/bydrae/gedig/vergete-1338199193

Ek het ook die Dawid-nuus gehoor en dit het my behoorlik gebreek.

Die gedig hierbo is baie treffend. Net nog 'n bewys dat Dawid soveel mense geraak het.

-=P=-
7 jaar 7 maande 3 weke 4 dae 12 ure oud


Wat 'n pragskrywe
vir 'n man met leeuemoed!! Dankie vir jou erkenning aan hierdie MAN!
7 jaar 7 maande 4 weke 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar