Gedigte

Titel: Debora
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ʼn Tafsy rok en miskien in haar hare
ʼn skilpaddopkam -
met ligte hand, groen krulletters
teen Retiefklip se bleekbruin wang
en in haar glimlag, besielend,
die blyevooruitsig van Natal -
maar het sy dalk, vir ʼn vlietende oomblik
en onbewustelik
oor rammelende berge terugverlang?

Want die lig het nie oor Kerkenberg geval nie
en ook nie oor haar nie.

© C. Potgieter 2013-07-25



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wel...
ek het nie 'n idee waaroor die woorde gaan nie, maar hulle wérk! Pragtig.
6 jaar 6 maande 1 dag 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar