Gedigte

Titel: Depressie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Donkere dieptes wat jou insuig…
ellendig, mistroostig, sal jy voort
ploeter deur jou dae, tot jy heeltemal
radeloos, wil opgee, in ‘n hoek gaan sit
en weeklaag; jou wil oorgee aan
selfbejammering. Hopeloos. En jou
siel, worstelend en wroegend. ‘n
immer woelende maalkolk, draaikolk -
eindeloos verward….



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Depressie
Hierdie is diep dinge. Net iemand wat self deur depressie is/was, kan jou woorde regtig verstaan.

Winston Churchill het dit 'the black dog' genoem. Ek weet nou nog nie hoekom nie. Dalk kan iemand my vertel.

10 jaar 8 maande 1 week 4 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar