Gedigte

Titel: Depressie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die vlees van my brein het jou woorde gevreet
My gedagtes het mofgedink weggesweef
Ek wil nie meer nie, kan nie meer nie
Jy sal nie oorwin nie
Ek sal hier uittree as `n wenner
Iemand met krag en helder denke
Ek sal die pille neem, ek sal jou wys
Jy is net in my kop, maar ek kan jou stop



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Depressie
Dis 'n erge worsteling in mens se kop voorwaar. Maar dit is moontlik om dit te oorwin. Dit kos net 'n wilsbesluit en God se hulp. Kragtig verwoord.
5 jaar 8 maande 2 weke 5 dae 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Buffelshoek se nuwe stasiemeester

deur neels claasen

n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar