Gedigte

Titel: Desember
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die nag het sy skemer tjalie afgegooi
en die son het luilekker gesig geplooi.
Die water het mak-mak om die boot baljaar
en ʼn albatros het doodluiters, die okerlug ingevaar.

© C. Potgieter 2013-07-26



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Desember
Ek dink dit is pragtig
Baie goed gedink
6 jaar 6 maande 3 weke 4 dae 16 ure oud


Desember
Dis nou baie mooi, so n lekker rustig.
6 jaar 6 maande 3 weke 4 dae 19 ure oud


albatros
Kort en kragtig MOOI...
6 jaar 6 maande 3 weke 5 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONS VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND

deur http://www.woes.co.za/

FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar