Weergawe: 1
Aantal woorde: 50
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 30 Sep 2008
sal jou nie weer pla,
sal my inhou, my gedra,
sal, by myself kla,
al voel dit soos ‘n pak slae,
sal ek, ons albei, by Hom opdra.
Dankie, ek weet, ek het baie van jou gevra.
Dido. . . maar belowe, sal jou nie weer pla!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Francis Gillieron
Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994
Tella