Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Pop ñ zit
vang ñ fit
blaas ñ vraatjie
na die maan .

Kiss some ass
maak ñ nuwe maatjie
wees altyd jouself
wherever jy gaan .

Skiet ñ kat
kry ñ hond
wees nice met jou wederhelf .

Luister na Ashton Nyte
huppel kaalvoet in die reën
kleur jou hare bont
sing , al sing jy vals .

Lag soos ñ kind .

En as iemand jou ontbeen ...
val in hulle sop .

Maak seker jou kop
is reg aangeskroef

– al dan skeef .

Wat ever jy doen
bly uit die groef –

haal diep asem
en leef !


( 16/01/2016 22h28 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

19
Jislaaik Rudie dis 'n fabulous foot-loose en vrye-teuels gedig!!!
3 jaar 9 maande 1 dag 22 ure oud


19
En leef vir altyd asof jy 19 is :-) great gedig! Laat mens sommer lewe kry
3 jaar 9 maande 4 dae 10 ure oud


Gebooie
:DDDDD

"En as iemand jou ontbeen ...
val in hulle sop ."

(My bene of ek?)
3 jaar 9 maande 4 dae 12 ure oud



Waarheen met die nuwe wyn

deur Christo Nel

Dr Christo Nel skryf hier oor die nuwe wyn-waarhede in die Bybel wat sy en ander se lewens verander het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar