Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vandag trek die wolke 'n sagte kombers wat woorde reen deur die berg se mis.
Ek, 'n bok wat skuiling soek
onder die akkerboom se punt.
Die lowergroen van i kaapse wingerd
vleg om my vingers terwyl
die weie oseaan my in wil sluk
sodat ek op kan staan en aan kan gaan.
Die finale hoofstuk in my skrywe le
gedaan in fases opgedeel, sinne wat kort kort
my hart kom streel. Hier wag ek op jou kus my lief
jou kus en die golwe wat my siel deur spoel.
 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Eish
Piuk gedig. Asemrowend mooi gebeeld. Wel gedaan.

Frans
11 jaar 9 maande 2 weke 5 dae 14 ure oud



DIE WIEL DRAAI

deur neels claasen

Die skrywer se vierde spoorwegroman uit die stoomera uit waarin hierdie dae weer herleef word



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar