Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die alfabet

Oupa leer ons die alfabet
wat ses-en-twintig letters het.

A,B,C,D,
is die eerste vier wat hy ons leer.

E,F,G,H,
is die tweede vier daarna.

I,J,K,L,
as ons al tot twaalf kan tel.

M,N,O,P,
het hy ons nog vier gegee.

Q,R,S,T,
twintig het hy ons geleer.

U,V,W,
een-en-twintig plus nog twee

en X,Y,Z,
voltooi die hele alfabet



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

laggg
dankie vir die leer
8 jaar 8 maande 2 weke 17 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar