Gedigte

Titel: Die baken
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Gebore in die donker van die nag
Staan ek in wind en weer en wag
Wag om vir jou ‘n baken te wees
Wag om jou veilig te hou teen gevaar

In die donkerste deel van die nag
Wil ek jou van onheil bewaar

En tog ….
In die lig van my teenwoordigheid
Gebeur daar soms groot onheiligheid

Ek wil my lig laat skyn
Maar nie verblindend helder nie
Want dit kan pyn veroorsaak

Ek wil eerder net hier staan
En vir jou ‘n baken wees van hoop.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Baken
Overgesgdsynde . . .

Weereens

Mooi neergepen.
5 jaar 1 maand 2 weke 4 dae 9 ure oud


Lig
Waar daar lig is is daar lewe - so mooi gestel - is daar die lig wat in die donker skyn, n vaste baken nie dit waarna ons almal soek nie
5 jaar 1 maand 2 weke 4 dae 16 ure oud


die baken
baie mooi gepen
5 jaar 1 maand 2 weke 4 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bertha se Stories

deur natasha dutton

"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar