Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Neem my been
en kerf dit
tot ñ pen

vat my bloed
en gebruik dit
as jou ink .

Is jy digter
skrywer of skilder ?

Ek weet nie .

Die blink
van jou oë
gee niks weg nie .


( 02/01/2016 20h45
** Inspireer deur die song
Gaan luister ook na hulle ander songs .
Dis my nuwe favourite band .)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Blink oë
lieflieflief!
3 jaar 9 maande 2 dae 17 ure oud


Die blink van jou oë


Welgedaan!
3 jaar 9 maande 2 weke 11 ure oud



TRILOGIE

deur Warra-Warra

Bundel Naam: not ‘n f#& ISBN #: 978-0-620-46799-5 Inhoud: Gedigte (selfmoord; aanranding & mishandeling; egbreek & egskeiding; prosa) Bundel Naam: liefde se g$# ISBN#: 978-0-620-46800-8 Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGen♫t versugtinge) Bundel Naam: alle'ander K#& ISBN#: 978-0-620-46801-5 Inhoud: Gedigte (tussen die lyne; tussen'in woorde; woord'affair; digters'waan; duet gedigte)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar