Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Oë styf toegeknyp,
aan die kombers myself, vergryp!

My lyfie ruk, ek is bang,
die koue, bewe aan my wang!

Onder die bed, lê hy en kyk?
Ek word styf, is ek ‘n lyk?

Die donker skadu man,
oppad om my te vang?

Hy gaan my gryp!
Ek bid sag, dat hy moet wyk,

‘n Lig wat skyn, ek’s nie meer bang,
Dankie Heer, ek het na U verlang!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Pragtige slot!
10 jaar 10 maande 1 week 1 dag 23 ure oud


donker
treffende gedig wat jou insleep in die bang...
12 jaar 1 maand 2 weke 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Botes Stamregister en Kwartierstaat

deur Willie Botes

Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar