Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Kom dans saam met my
sweef sorgeloos en vry
hoog en swierig
by boomtakke en bergpieke verby

In ‘n sagte wolk van liefde
bemin jy vir my
omring deur ‘n sfeer van liefde
sweef ons waar tyd verdwyn

maar die liefdestroom se gety
loop soms verdwaalspore
in ‘n woestyn van dors
wyl skroeiende winde ons spore uitwis

en tot eensaam spoor gewis …



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Die droogte in my
Goed verwoord.
5 jaar 2 weke 2 dae 22 ure oud


Die droogte in my
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die DROOGTE projek.
5 jaar 2 weke 2 dae 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

KIEKIES

deur Kiekies

'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar