Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Spyt is 'n eeu-oue verhaal
reeds in elke taal vertaal
Nes jy dink jy het jou les geleer
staan jy weer voor Spyt se deur

Spyt se vriend is Verwyt
Hy draai my lewe agteruit
In drome van 'n môre wat nie bestaan
en 'n gister wat in stof vergaan



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Verhaal. . .
'n Eeu-oue verhaal, netjies hier in twee kort versies saamgevat. Baie goed beskryf.
4 jaar 11 maande 1 week 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Die Skree van Stilte

    deur Alex Fan Moniz

    37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar