Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

die eie jy besluit
verward
gebreek
deurmekaar
bestaan
totdat jy op ‘n dag besluit om nie meer te
bestaan
verward
gebreek
deurmekaar
het ek ‘n vriend verloor



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

W. Wehmeyer
Dit is waar, dit is oor die algemeen nie die beste besluite nie en die gevolge daarvan kan duur wees.
7 jaar 7 maande 2 weke 4 dae 2 ure oud


Ita
treffende woordekonomie
pragtige woordspel en jy sê so baie met woordekonomie.Ita
7 jaar 7 maande 2 weke 4 dae 9 ure oud


"Ek kou nog hieraan"
Hoe smaak dit?
7 jaar 7 maande 2 weke 4 dae 23 ure oud


eie jy
Ek kou nog hieraan...
7 jaar 7 maande 2 weke 4 dae 23 ure oud


eie jy besluit
Lees ek 'n vreeslikheid in die woorde ?
as werkstuk is dit absoluut
Uitstekend met woorde wat die finaliteit grafies uitbeeld!
Baie goed
Ne jammer die verhaal is ge-kombers
7 jaar 7 maande 2 weke 5 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar