Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

in al die kleure van die reënboog
was ons lewens vol vreug en pyn
elke dag het sy eie skat gebring

saam het ons in hierdie reënboog geleef
gelag, gespeel, mekaar se trane afgevee
tot aan die einde van die dag

more het ons weer in die reënboog
se kleure gedans, gesing en rondomtalie
saam met die kinders geslaan

gister se reënboog het ons langs
‘n oop graffie laat staan
met harseer en pyn die toekoms in laat gaan

vandag staan ons aan die einde van die reënboog
geen pot vol skatte meer vir ons
net ons, elkeen vir homself



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

*
Ek stem met Charmain, en dit is so hartseer.
6 jaar 9 maande 3 weke 7 ure oud


>>>
Ek stem saam met Elise...
6 jaar 9 maande 3 weke 1 dag 23 ure oud


Mooi
Baie roerend.
6 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 3 ure oud


reenboog
pragtig Ans, maar ook hartseer :)
6 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 4 ure oud


reënboog
Pragtig geskets Ans.
6 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 5 ure oud


***
..en die duiwel vir die res. Groot waarhede hier vasgevang.
6 jaar 9 maande 3 weke 3 dae 3 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar