Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ses stemme skree onhoorbaar hard
met tussenposes vol
bedrog
kyk hoe mooi sit sy nou
met haar handjies
saamgevou
blykbaar is daar ’n
elfde gebod:
dryf jou naaste
tot selfmoord want
dan sal jy lank bly
sterwe in die land
waar jy jouself
verafgod




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

elf
BAIE GOED!
4 jaar 11 maande 1 week 5 dae 15 ure oud


die elfde gebod
Sjoe!
Ek sit nou sommer op aandag...
goeie, goeie werk :)
4 jaar 11 maande 1 week 5 dae 16 ure oud


die weervoorspelling
Delila?
nice geskryf.
4 jaar 11 maande 1 week 5 dae 19 ure oud


11de gebod
.. ken ook sulke mense (mans en vroue).. goed gepen
4 jaar 11 maande 1 week 6 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar