Weergawe:
Aantal woorde: 91
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 09 May 2007
So groot, was Sy genade!
Van die aarde, na ‘n ruwe kruis,
oppad, terug na Sy vader, se huis!
Die kruisdood, was ‘n groot nood,
Hy het ons nooit, daarvoor verstoot!
Was jy daar, die dag, op Golgota?
Wie anders, sou die pyn kon verdra?
Die seer en pyn, hoe Hy moes ly,
was om ons, van ons sonde te bevry!
Van die kruis, na ‘n leë graf,
Sy opstanding, in Sy Vader se mag!
Van die graf, na die hemel,
Die profesie nou, vervul!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur adnama
Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.
Dankie,
Chantelle