Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

In die groot ou wit huis teen die koppie
het my ma ‘n spens gehad, ‘n geheime plek
wat sy gesluit het,
waar sy bestandele gebêre het
vir koeke, koekies, gemmer bier
en vir al die wonderlike verrassings wat sy gemaak het

en daar was bakpoeier,
versiersuiker, rosyne, kersies
en droë vrugte
en soms kon ek
die slot oop wikkel
met ‘n klein stukkie draad

en het net gekyk na die rakke
met opgegaarde dinge
in die skemer van die kamer
en het probeer om die geure te vang
van alles rondom my
maar sou nie waag om te raak aan ‘n enkele ding.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

geheim
Dit geniet, ons ou huis op die plaas het ook so 'n "geheime" kamer gehad vir 'n spens waar al my Ma se konfyt en koekies gebêre was.
3 jaar 9 maande 2 weke 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    DIE DODELIKE SPEL

    deur neels claasen

    Speurverhaal waarin luit. Kas Dreyer die moord op n smokkelaar ontrafel



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar